Boetie Tielie, boetie Tielie het so koud gekry Toe trou hy met 'n auntie wat so lekker brei Nou bly hulle lekker op Soek-mekaar Ja, boetie Tielie en die auntie pas so bymekaar En elke aand, ja, as die son so ver weggaan Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in Styf met sy lyf teen die wit boude Boetie Tielie en auntie hou van wit mampoer Dan dans hulle saam op die stoep se vloer Dan sing die auntie uit 'n volle bors En ou Tielie vat hom fyn vir die vreeslike dors En elke aand, ja, as die son so ver weggaan Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in Styf met sy lyf teen die wit boude Die auntie vee haar hande aan 'n voorskoot af En sy doen al haar werk op 'n stywe draf Tielie stook die vuur in die AGA stoof En as die auntie raas hou hy hom doof Elke aand, ja, as die son so ver weggaan Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in Styf met sy lyf teen die wit boude ... Elke aand, ja, as die son so ver weggaan Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in Styf met sy lyf teen die wit boude Boetie Tielie, boetie Tielie het so koud gekry Toe trou hy met 'n auntie wat so lekker brei Nou bly hulle lekker op Soek-mekaar Ja, boetie Tielie en die auntie pas so bymekaar Elke aand, ja, as die son so ver weggaan Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in Styf met sy lyf teen die wit boude Boetie Tielie en auntie hou van wit mampoer Dan dans hulle saam op die stoep se vloer Dan sing die auntie uit 'n volle bors En ou Tielie vat hom fyn vir die vreeslike dors Elke aand, ja, as die son so ver weggaan Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in Styf met sy lyf teen die wit boude Boetie Tielie, boetie Tielie het so koud gekry Maar die auntie het gesorg dat sy bas toe bly En saans in die kooi as hy nader skuif Dan trek sy ou Tielie tot teen haar lyf Elke aand, ja, as die son so ver weggaan Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in Styf met sy lyf teen die wit boude