Die sonnetjie skyn, en die lug is blou Ek het net ogies vir 'n boere-vrou Sy pak die mandjie, gaan piekniek hou Ek gaan nog eendag met daai boere-nooi trou In my tjorrie tot by die dam Uitgepak om 'n vissie te vang Sy trek my nader, sy trek my plat Dan sien jy net spanne en water spat En ons roei die bootjie, ek roei die bootjie Tot by die wal Ek roei die bootjie, roei die bootjie Jy maak my mal Ek roei die bootjie, roei die bootjie Jy is so mooi Roei die bootjie, roei die bootjie Ek gaan ankers gooi Die boere-nooi kan 'n spaan goed werk Soos 'n vis in die water, en 'n orrel in 'n kerk 'N Dam sal nooit weer dieselfde lyk En volgende naweek gaan ons diepsee duik En ons roei die bootjie, ek roei die bootjie Tot by die wal Ek roei die bootjie, roei die bootjie Jy maak my mal Ek roei die bootjie, roei die bootjie Jy is so mooi Roei die bootjie, roei die bootjie Ek gaan ankers gooi Vandag is ek en my nooi getroud En al is dit warm, of al is dit koud Sy maak die pap sommer lekker dik aan Ek roei die bootjie, want ek weet ek kan En ons roei die bootjie, ek roei die bootjie Tot by die wal Ek roei die bootjie, roei die bootjie Jy maak my mal Ek roei die bootjie, roei die bootjie Jy is so mooi Roei die bootjie, roei die bootjie Ek gaan ankers gooi Roei die bootjie, roei die bootjie Roei die bootjie, roei die bootjie Roei die bootjie, roei die bootjie Ek gaan ankers gooi