Kishore Kumar Hits

DJ Ossewa - Plaasdorp (Nuwe opname) şarkı sözleri

Sanatçı: DJ Ossewa

albüm: Die Groot Trek Tot Nou


Die ou plaas dorp lyk steed die selle
Na al die dae in staats hotelle
Hy haal n half jack uit
En drink n dop op al sy pelle
Hy haal n tiekie uit
En gooi n triple
Hy dra n ring deur sy linker nipple
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
En daars net een garage n bottelstoor
N sinkdak huis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
En daars net een garage n bottelstoor
N sinkdak huis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
Hy haal n vinyl uit sy harley
Hy dig n tune van bob marley
Hy like die kus beslis
Maar hy hou nie van transvaal nie
Hy haal n banky uit en rol n bielie
Ek dink so dik soos n vrystaat mielie
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
En daars net een garage n bottelstoor
N sinkdak huis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
En daars net een garage n bottelstoor
N sinkdak huis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
En daars net een garage n bottelstoor
N sinkdak huis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
En daars net een garage n bottelstoor
N sinkdak huis en n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar