Kishore Kumar Hits

DJ Ossewa - Briljantjie şarkı sözleri

Sanatçı: DJ Ossewa

albüm: Super 12 Treffers


Sonbrilletjies,
Oooh
Die glas is gekraak.
Lalalala.
Sonbrilletjies
Ooh gats,
Wat gat jy maak.
Llalala
Sonbrilletjies,
Oo wel dit maak nie saak (dit maak nie saak).
Want dit help tog nie,
Want jy sien nie,
Hoe goed jy lyk deur my brilletjie.
So stop nou al jou twak.
Ek gaan jou iets leer. (Ossewa styl)
Komaan ons doen die briljantjie,
Sit op jou bril en vat jou handjie.
Skut daai lyfie, skut jou mandjie.
Lug jou kneë en klim die randjie.
Komaan ons doen die briljantjie.
Sit op jou bril en vat jou handjie.
Skut daai lyfie, skut jou mandjie.
Lug jou kneë en klim die randjie.
Briljantjie
Briljantjie
Briljantjie
Sit jou linker voet voor.
Sit jou linker voet terug.
Swaai daai sexy heupe, met jou hande op jou rug.
Een tree regs, met jou arms in die lug.
Draai nou in die rondte, met 'n smile op jou gesig.
Nou anders om met jou hande langs jou kop.
Wys vir my jou

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar