Kishore Kumar Hits

Joshua Na Die Reën - Hier şarkı sözleri

Sanatçı: Joshua Na Die Reën

albüm: Die Wêreld Binne My


Hou my hand in die son
Warrelrond in 'n gedagte tot waar lente kom
Wat gerus het weer sou blom
Het gespeel in die wind
Het gedink dat as ek een dag sou vlug
Sou my hart in die wind gaan reis
Se my dan
Waarheen ek verlang
Is werklik meer as hier

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar