Kishore Kumar Hits

Herman Kleinhans - Week Vir Week şarkı sözleri

Sanatçı: Herman Kleinhans

albüm: Kamer 4


Week vir week
Lief, ek dink ek het vanaand 'n troue beplan
Daar's selfs 'n boomhuis in die middel van Eersterivier se strand
Nou wonder ek wat jy sal dink van hierdie plan
Want ek is vrees bevange en ek weet jy's net so bang
So kom ons vat dit week vir week
Ek is seker daarvan dat ons altwee weet
Dat as ons hierdie weggooi ons mekaar se een sal wees
Wat weggekom het, tans my grootste vrees.
Kan ons net slaap tot ons wakker raak?
Ek sal dan opstaan en die koffie gaan maak
Solank ek net oor jou kan rol en jy my toelaat
Om jou te soen op jou tempel totdat jy glimlag
Lief, ek dink ek het vanaand weer opreg besef
Dat ons mekaar moet koester en van onsself red
Want hierdie is nie iets wat sommer net gebeur nie
Ek dink ons is in elke liewe aspek perfek.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar