Dit is wilder as gewoonlik Jy weet mos alles pel Jy kan dit oor vertel Dis net ys op die kredietkaart Die sneeu het gesmelt Jy kan oor dit gesels Maar as jy my eenkeer vra En ek my muur wil slaan Ek het jou gewaarsku As dit iets is wat jou pla En jys eintlik die slaaf Dit sal jou nie pas nie Op en op en op En af daarna DIS FYN DIS FYN Dis piekfyn met my Dit stop die pyn DIS FYN DIS FYN DIS FYN Ek weet jy dink Dit steeds van my Dit is wilder as tevore Eks kwaad vir myself Ek dink ek kort help Die laaste keer was eintlik hartseer Ons wou kamoefleer Hoog gediagnoseer Maar as jy my "eenkeer" vrae En ek my tv slaan Ek het jou gewaarsku Is dit Jesus wat jou pla? N wanpersepsie haat Hy dra nie n das nie Op en op en op En af daarna DIS FYN DIS FYN Dis piekfyn met my Dit stop die pyn DIS FYN DIS FYN DIS FYN Ek weet jy dink Dit steeds van my