Ons loop langs mekaar Maar ons loop verby mekaar Ons is saam in hierdie ding Maar elkeen dink net aan homself Ons sê wat ons nie moet nie En bly stil oor dit wat gesê moet word Jy dink ek is doof vir jou Maar partykeer wens ek, ek was Want wie jy die liefste het Maak jou die seerste En wat jy nie kan kry nie Soek jy mos die meeste Probeer 'n brug bou Maar eks bang vir die water onder 'N pad loop in twee rigtings Waar'toe gaan jy Ek weet nie ek mis jou, ek soek jou, ek skree Ek skree... ek skree