Kishore Kumar Hits

Klopjag - Al Jou Songs şarkı sözleri

Sanatçı: Klopjag

albüm: Musiek Vir Die Agtergrond


Jy het my tot rock'n'roll bely
Met jou stories oor Alanis en Kurt Cobain
Toe ons nog drome uit sterre kon kerf
Elke keer as ek vêr is van jou
Word prentjies van jou lag
'N vuurkolom snags
En 'n wolk bedags
Wat my huis toe bring
Terwyl ek al jou songs
Vir die wêreld sing.
En nou sukkel ek om te aanvaar
Dat ons lewe in 'n wêreld
Waar poets honger slaap
En die goue kalwe sit en wag
Om alles te na-aap
My storms in my bedaar
As die hane weer stilbly
Om al ons beloftes te beaam.
Want elke keer as ek vêr is van jou
Word prentjies van jou lag
'N vuurkolom snags
En 'n wolk bedags
Wat my huis toe bring
Terwyl ek al jou songs
Vir die wêreld sing.
Elke keer as ek vêr is van jou
Word prentjies van jou lag
'N vuurkolom snags
En 'n wolk bedags
Wat my huis toe bring
Terwyl ek al jou songs
Vir die wêreld sing.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

09

2009 · albüm

5

2007 · albüm

Benzer Sanatçılar