Jy mag my nie nou misinterpreteer nie Nie nou nie Half kaal Half dronk Nog heeltemal te jonk En dalk ook bang Ag ek speel jy weet eks bang vir dit Wat voorentoe kan letsels raak My kop meer deurmekaar bly krap Ons moet dit doodmaak Jy verdien dalk simpatie Maar nie nou nie En nie oor dit nie Ek sal albei my hande vat My mond op my heel styfste vashou Net vir jou Ek dink dis tyd Om gesond te raak Of ten minste Net so te lyk En hoe kan jy verwag Dat ek nie mag verslaap nie As ek vir albei van ons moes droom Dit het my vorentoe seer gemaak My kop meer deurmekaar bly krap Ek moes dit doodmaak Jy verdien dalk simpatie Maar nie nou nie En nie oor dit nie Ek sal albei my hande vat My mond op my heel styfste vashou Net vir jou Wat vorentoe kan letsels maak My kop meer deurmekaar bly krap Ek het dit doodgemaak Want jy verdien dalk simpatie Maar nie nou nie En nie oor dit nie Ek sal albei my hande vat My mond op my heel styfste vashou Net vir jou