Kishore Kumar Hits

Die Melktert Kommissie - Pronk şarkı sözleri

Sanatçı: Die Melktert Kommissie

albüm: Vergewe en Vergeet


Pro-o-o-o-o-o-o-onk
Pro-o-o-o-o-o-o-onk
Ek sit iewers in Muckleneuk
Dis vrydagmiddag
Ek's weer beneuk
Ek's lus vir gesels
En lus vir wyn, lus vir goeie same sein
Cliché
Jy bly ronddwaal in my kop
Maar die gedromery kry my nêrens nie
Ek wil jou hart vinnig laat klop
Meisies word vroutjies
Vroutjies hou hul jonk
So laat my toe, ag laat my toe om vir jou by jou voordeur te pronk
Ek's nie 'n flirrie nie
Net 'n tikseltjie verlief
So vat my hand
Ko'ons bly jonk
Laat my toe om vir jou te
Pronk
Pro-o-o-o-o-o-o-onk
Pro-o-o-o-o-o-o-onk
Dis vrydagaand
En ek voel sweer [?]
Toe ek jou sien was ek unprepared
Jy stap na my, sê jy ken my band en vertel my: "Ek's jou grootste fan"
Cliché
Help my
Die wyn gaan in my kop
Maar die gevryvery kry my nêrens nie
Ek wil jou hart vinning laat klop
Meisies word vroutjies
Vroutjies hou hul jonk
So laat my toe, ag laat my toe om vir jou by jou voordeur te pronk
Ek's nie 'n flirrie nie
Net 'n tikseltjie verlief
So vat my hand
Ko'ons bly jonk
Laat my toe om vir jou te
Pronk
Pro-o-o-o-o-o-o-onk
Pro-o-o-o-o-o-o-onk
Tyd het verbygevlieg
Jy het my hart gedief
Ek brom vir jou
Jy kyk vir my
Die storie is nog nie verby
Clichés kom en gaan
Jy bly my wenkelbaan
Kom jy vanaand by my
Laat my sterre jou verlei
Meisies word vroutjies
Vroutjies hou hul jonk
So laat my toe, ag laat my toe om vir jou by jou voordeur te pronk
Ek's nie 'n flirrie nie
Net 'n tikseltjie verlief
So vat my hand
Ko'ons bly jonk
Laat my toe om vir jou te
Pronk
Pro-o-o-o-o-o-o-onk
Pro-o-o-o-o-o-o-onk

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar