Kishore Kumar Hits

Akkedis - Verantwoordelike Volwassenes şarkı sözleri

Sanatçı: Akkedis

albüm: Husse Met Lang Ore


Ek sit hoog en droom ver
Wat die onmoontlikheid kan bring
My sorg en pyne weg te toor
Om my eiland weer te vind
Weer rus en vrede uit die pynlike hede
My rusbank my porche na weelde
Heeel in my eie verbeelding
Ha!
Chorus:
Die verantwoordelike volwassenes
Nog 'n dorre vaal dag
Gevul met oomblike vol leeg
Soek na wat my kan laat lag
'N misdaad om te pleeg
Want die dag teer op tyd
En die tyd teer op wat leef
Dis 'n verlore stryd
Soos hierdie lewe my sleep
Ha!
Chorus

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar