Kishore Kumar Hits

Valiant Swart - Kraaibraai şarkı sözleri

Sanatçı: Valiant Swart

albüm: Wild En Wakker


Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai
Dit was Maandag by die werk
En ek hou my ongemerk
Op my arms uitgepass
Maar skielik raas die baas
Hy sê hy hou my dop,
Baie mense soek my job
Ek beter my gedra
Hy sal my sommer maklik wegja
Ek sê ek loop sommer nou
Ek voel vere vir jou
Ek haat hierdie plek
Dis so vervelig ek wil vrek
Ek vat vandag my laaste tjek
Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai
Ek was agter met my huur
En die eienaar was suur
Hy sê ek moet my goedjies pak
Hy sê soos in die kontrak
Ek sê ek loop sommer nou
Ek voel vere vir jou
Ek hou niks van hierdie plek
Met sy krane wat so lek
Ek wou al lankal trek
Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai
En toe braai ons 'n kraai (doen die kraaibraai)
Ek kom te vinnig om die draai
En toe braai ons 'n kraai
My meisie wou my los
Sy sê ek het haar tyd gemors
Sy sê sy't meer as dit verdien
Sy gee my nul uit tien
Ek sê ek loop sommer nou
Ek's anyway moeg vir jou
Loop kry 'n ander ou by die landbouskou
En kyk hoe lank hy hou
Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai
Ek kom te vinnig om die draai
Toe skree die manne laat waai
Toe sê my bakkie bye bye
En toe braai ons 'n kraai
En toe braai ons 'n kraai (doen die kraaibraai)
Ek kom te vinnig om die draai
En toe braai ons 'n kraai
En toe braai ons 'n kraai (doen die kraaibraai)
Ek kom te vinnig om die draai
En toe braai ons 'n kraai

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar