Kishore Kumar Hits

Foto Na Dans - Met 'n Laaste Asem şarkı sözleri

Sanatçı: Foto Na Dans

albüm: Intervensie


My hande vertel 'n verhaal van kinders
Wat veg vir die laaste straal
'N Legkaart argief van ons seer.
Ons eie donker simfonie
Getoonset volgens ons probleem.
Weerklink als van jou wat my vervreem.
Vertroos deur die skildery van ons verlate tree.
Verdoof teen hierdie duister en konstant geskree.
Ek onthou my laaste gedagte en 'n sagte kreun.
Aan die laaste kers sal jy klou.
Al weet jy gaan mens so bruidloos moet trou
Tot die dood van ons hou jy toe die deur
Ingehok verloor jy meer as beheer.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar