Kishore Kumar Hits

Foto Na Dans - Die Vloed şarkı sözleri

Sanatçı: Foto Na Dans

albüm: Die Vloed


Jy soek die somer stilte
Ek mis die winter maan.
Jy wag vir lig uit die ooste
Terwyl ek in die donker staan.
(Terwyl ek in die donker staan)
Virewig, verlore vandag,
Ons dryf al verder in die vloed, eks klaar gewag.
Virewig, verlore vandag,
Ons dryf al verder in die vloed, eks klaar gewag. (eks klaar gewag)
Waarvoor wag jy hier rond?
Dit maak net dinge deurmekaar.
Dit stel ons al teleur, terwyl die res ons lesse leer.
Virewig, verlore vandag. Verneder deur die eintlike krag.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar