Bring jou hande hier, die vrae op jou arms is diep genoeg Om in jou hart te sien dat jys alleen, op soek na rede vir jou bestaan Jou gewete los jou in onskuld en jy laat gaan Die sny merke skree sien my raak, dis nie jou skuld nie, dis nie nou tyd om Op te gee en te laat gaan, aan al jou drome en jou lewe 'N brandende woede loop oor jou siel Jys ingedoen en voel so verniel Die keuse lê, steeds by jou Of jy in gaan gee aan die weg van die lem, of gaan jy permanente genesing soek? Jou hart skyn deur die bloed ek sien dis nie jou skuld nie, dis nou tyd om Op te gee en te laat gaan aan al jou drome, en jou lewe Die sny merke skree sien my raak, dis nie jou skuld nie, dis nie nou tyd om Op te gee en te laat gaan, aan al jou drome en jou lewe