Kishore Kumar Hits

Straatligkinders - Verdwyn - Unplugged şarkı sözleri

Sanatçı: Straatligkinders

albüm: Verdwyn


As jy dan sou wou verdwyn
Doen dit dan nou terwyl ek jou onthou
As jy dan sou wou bly by my
Doen dit verewig sodat ek jou kan hou
Is dit wat jy wou hê
Verskoning vir die skuld
Ek kan nie meer belê
In jou liefde nie
Maar toe het jy vir my kom se
Dat jy in elk geval ons nie wil hê
Soos ons was nie
Soos ons is nie
Het jy regtig gewag vir my
Om vir jou te wys dat ek myself kies
Sou jy iewers anders heen kon gaan
As ek besluit om die deur nou hier toe te slaan
Sal hy my en jou lief kan hê as ons harte nie meer kan gee

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar