Kishore Kumar Hits

Straatligkinders - Ek Wil Jou Nooit Weer Sien şarkı sözleri

Sanatçı: Straatligkinders

albüm: Verdwyn


Jy staan nou weer voor my deur
En sê ek moet jou weer terugneem
Jy wat my al talle maal so seer gemaak het en dan net lag
Jy wat ander manne vat en dan weer dink dis net 'n spel
Luister mooi wat ek nou vir jou sê
Ek wil jou nooit weer sien
Die lewe is te kort daarvoor
Ek wil myself geniet
Daar bly nog duisend vreugdes oor
Ek wil myself bevry
Om nooit nooit weer deur een soos jy te lei
Toe loop nou ek wil jou nooit weer sien
Ek ek is gelukkig nou en as ek aan jou dink wil ek lag
Om te weet dat ek kan leef sonder die seerkry van jou ontrou
Jy het lank genoeg getalm toe loop en gaan jou gaan
Luister mooi na wat ek nou vir jou sê
Los tog jou leuns nou
Daar's niks te berou
Als is nou klaar tussen ons
Daar is 'n wêreld 'n oop vrye wêreld niemand gaan my ooit weer kul
Ja in die more more gaan dit anders wees
Ja ek gaan lewe lewe sonder jou
Publishing info:
Tune Code: 1930695
Local Publishing:
Music by H. Haller
Music by Nobel
Published By:
Recording Mastering Country:
ZA | Recording Mastering Date: 15 Aug 1990

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar