Oë toe ek stuur my gebed op na boontoe Waar gaan ons hulp vandaan kom ek het die Wonderwerk gemis onse vader wat soms in ons se harte rus Vergewe ons wat ons weet nou wat ons doen Vergewe ons wat ons weet nou wat ons doen Bid vir vrede ek smeek vir rede Was ons skoon van ons geboortevlek verlede Sonsverduistering ons raak weg as ons sing oor jou Die dood bring die lewe drie dae gerou oor jou Hoe moes ons ooit geweet het jy gaan ons los Sê my nou sê my nou Hoe moes ons ooit geweet het jy gaan verlos Sê my nou sê my nou Ek is vol pretensie hy is in beheer In my kop in werk ek uit simfoneer Is God werklik vra ek simpel weer Soos 'n pop deur 'n venster by 'n winkeldeur Kyk op bo die berg en vind dit weer Hoe die komponente disintegreer van sonde se geweer As ek onomwonde mirmireer en protesteer kom binne Heer laat ons Konfedereer daar's 'n moontlikheid as sy Woorde suis soos wind wat selfs al die bome buig Want die wind waai boonop in sy vuis Ja graveer my daar tot die weer bedaar op my bedevaart In die ledemaat tot ek jou teksboek ewenaar Daai sewe jaar daai absolute rus daar waar liefde is vra vir die kind Dis waar dis 'n tawwe siklus ou Nikodemus die pad na diepte is Swaar dis 'n skool jy moet jou tong lig na bo want dit is soos 'n Weerloos verby Dis hier waar my hart wil sing Sing tot die einde toe Wees broos vir my Dis al wat my hart laat sing Sing tot die einde toe