Jy kan jouself gerus op jou skouer klop Nog 'n keer Vir al daai kere wat ek jou blameer Ek weet die tyd kom leer ons op te staan Om te vergeet Van als wat verlore raak Kyk ek weg Ruggedraai op al die kere wat Ons kon hoop Kyk ek weg Ruggedraai op al die kere wat Ons kon hoop Kom saam Ek wil nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie Kom saam Ek kan nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie Kom saam Al die monsters binne jou en my wil ek saam baklei Kom saam Tot daar niks meer oor is nie en die wêreld vergaan Jy kan jou kop gerus op my skouer lê So af en toe As jy jouself in die donker kry Is dit te laat vir ons om dit reg te maak Om te vergeet Van al die foute wat wonde bly Voel ek jou 'N eggo van al daai kere wat ons kon hoop Voel ek jou 'N eggo van al daai kere wat ons kon hoop Kom saam Ek wil nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie Kom saam Ek kan nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie Kom saam Al die monsters binne jou en my wil ek saam baklei Kom saam Tot daar niks meer oor is nie en die wêreld vergaan Jy kan jou kop gerus op my skouer lê So af en toe As jy jouself in die donker kry Is dit te laat vir ons om dit reg te maak Om te vergeet Van al die foute wat wonde bly Voel ek jou 'N eggo van al daai kere wat ons kon hoop Voel ek jou 'N eggo van al daai kere wat ons kon hoop