Kishore Kumar Hits

Moses Metro Man - Die eenvoud in şarkı sözleri

Sanatçı: Moses Metro Man

albüm: Konstellasies


My woorde raak al minder
Die goeie kom met tyd,
Eenvoud is die antwoord
Dis jou asem wat my dryf
My sinne is beroof
Ek't dadelik afgeval.
Met jou gesig in die agtergrond
Is alles nou vreemd en net meer dof,
Ek het myself so uitgestort
Oor ons twee en groot word
Jy is al wat oorbly
Die waarheid in my lyf
Die beeld raak al dowwer
Soos die waarheid verder dryf
My sinne is beroof
Ek't dadelik afgeval
Jy bly in die agtergrond...
Jy is al wat oorbly
Die waarheid in my lyf,
My sinne is beroof
Ek't dadelik afgeval...
Met jou gesig in die agtergrond
Is alles nou vreemd en net meer dof,
Ek het myself so uitgestort
Oor ons twee en groot word...
Jy bly in die agtergrond...

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar