Kishore Kumar Hits

Moses Metro Man - Gerig op ruimte şarkı sözleri

Sanatçı: Moses Metro Man

albüm: Konstellasies


'N vreemde gesig staan reg voor my
Met niks in gemeen, maar ek weet hy verstaan my.
Daar was lyne teen die muur,
Lig en donker.
Maar dit het verdwyn soos mis voor die son.
Ek het siel en ek sweer ek het vriende,
Ek probeer verstaan en ek leer.
Ek wil weet ek wil gee.
En ek maak oop my oë
En sien diep spore.
Daar's ruimte vir almal.
Niemand is verlore.
Lankal is ek besig,
Regverdig my gedagtes.
Om te rebelleer
Maar ek weet dis belaglik.
En ons moet probeer
Al weet ons dit maak seer
Om te vergeet, te beweeg, kry beheer.
En ons wil probeer verstaan
Ek wil leer vanaand.
Ek wil weet, ek wil gee.ek wil gaan.
En ek maak oop my oë
En sien diep spore.
Daar's ruimte vir almal.
Niemand is verlore.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar