Geluide om my Druk my vas tot teen die grond, My hande gebind Ek praat maar niks kom uit my mond. En jy wentel om my En jy draai hier om my Sweef ons deur die konstellasies Deur tyd en ruimte jare Ontplof die atmosfeer in droomsfeer Sterre om my En die note in my kop, So vinnig beweeg Ek kan nou niks meer absorbeer, By die horison Strek ek uit na orion, Die melkweg om my Buig deur tyd en maak my vry Sweef ons deur die konstellasies Deur tyd en ruimte jare Ontplof die atmosfeer in droomsfeer En jy wentel om my En jy draai hier om my Sweef ons deur die konstellasies Deur tyd en ruimte jare Ontplof die atmosfeer in droomsfeer!