Kishore Kumar Hits

Moses Metro Man - Huigelaar şarkı sözleri

Sanatçı: Moses Metro Man

albüm: Konstellasies


Met gesange van engele,
Die donker nag wat oopmond glimlag,
En die maan wat in die wolke rook verdwyn
Deur see belyn.
Ek draf verby
Na plekke wat
My blind maak...
Wag nou huigelaar bedaar
Daar is meer wat vir jou wag,
Breek die boks, breek die boks waarin ek bly,
Dan sal 'n sonopkoms wag vir my...
Skielik leef daar weer iets binne my,
Op my knieë met al my vuiste,
Wag ek op verligting
Want my blindheid het nou weggespoel.
Ek draf verby
Na plekke wat
My blind maak...
Wag nou huigelaar bedaar
Daar is meer wat vir jou wag,
Breek die boks, breek die boks waarin ek bly,
Dan sal 'n sonopkoms wag vir my...

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar