Kishore Kumar Hits

Moses Metro Man - Deurnag şarkı sözleri

Sanatçı: Moses Metro Man

albüm: Spektrum


Deurnag
Ek speel my kaarte uit vanaand
Kaalmou in die koue in my hart, het jy ontkiem...
Dat jy My bloedstroom binnedring,
Ek staan bedwelmd hier verdwaal
Heeltemal verslaaf.
Ek sou deurnag wou,
Jou leer ken en onthou
Totdat die daglig ons omvou.
Ek wil jou weer herhaal,
Soos net Jonker sal verstaan
Soos net Jonker sou verstaan
My sak is leeg maar ek vertrou
Ek sal veg tot die dood,
Om te sorg vir jou.
Ek belowe jou
Dat jy My bloedstroom binnedring,
Ek staan bedwelmd hier verdwaal
Heeltemal verslaaf.
Ek sou deurnag wou,
Jou leer ken en onthou
Totdat die daglig ons omvou.
Ek wil jou weer herhaal,
Soos net Jonker sal verstaan
Soos net Jonker sou verstaan

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar