Vreemdeling Ek weet ek glo nie altyd nie, Maar dis menslik- Om te vergeet Wat eerlik is, Ek staan hier voor jou Met 'n rede, hoor jy my? Ek voel jou hart se vrees, Maar kom ons laat hom wees, Want ek wil verstaan wat hy soek. Ek probeer om meer te gee, Maar ek word versmoor- Ons het vergeet, Wat eerlik is, Jy staan hier voor my, Sonder rede, hoor jy my? Ek voel jou hart se vrees, Maar kom ons laat hom wees, Want ek moet verstaan wat jy soek.