Kishore Kumar Hits

Moses Metro Man - Mona Lisa şarkı sözleri

Sanatçı: Moses Metro Man

albüm: Spektrum


Kom, kom ons vind mekaar,
Kom laat die winde nou bedaar...
Wat hou jy daar geheim?
Wie het jou glimlag gesteel, my lief?
Kom ons soek na die waarheid,
Na die Vryheid wat jou oe bekoor.
Kom ons soek na die antwoord,
Jou front heeltemal verloor.
Jy's veilig, heilig
Liefling my Mona Lisa
Veilig, heilig,
Mona Lisa my lief...
Te veel aande omgesoek,
Te veel ompaaie gebou,
En opgelees in 'n boek.
Te veel monde dopgehou.
Kom ons soek na die waarheid,
Na die Vryheid wat jou oe bekoor.
Kom ons soek na die antwoord,
Jou front heeltemal verloor.
Jy's veilig, heilig
Liefling my Mona Lisa
Veilig, heilig,
Mona Lisa my lief...
Ek het nog altyd hier,
Deur die donker gang geloop...
Maar dis jy, ja jy wat altyd, altyd by my spook.
My Lisa, my Mona Lisa van my.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar