Kishore Kumar Hits

Bok Van Blerk - Jy Praat Nog Steeds My Taal şarkı sözleri

Sanatçı: Bok Van Blerk

albüm: De La Rey


Jy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om 'n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.
Se my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.
En 'n koue vuur,
Se kole brand nooit uit nie,
In die donker voel ons elkeen raak ons aan,
Want my hart le hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek op staan
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.
Want jy praat nogsteeds my taal
Want jy praat nogsteeds my taal
Ja jy praat nogsteeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.
Want jy praat nogsteeds my taal

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar