Ek kan nog onthou Hoe mooi jy lyk As die song Weg vou Ek om draai En weg stap Van jou Ek wens ek kon Jou weer vas hou Ek kan nog onthou Die herfs geel En die hemel blou Toe jy hier was En die dae so gou Gegaan het Maar nou Staan die tyd stil Vergeet my nou Ohhhh Vergeet my nou Ohhhh Of kom terug na my Vergeet van my nou Moenie nou maak jy wou he dit moet hou Jy wou dit net breek dis hoekom jy dit bou Te lank gevat maar tog ek weet nou Jy was day one daar hoe moet ek cope Dae raak lank en my aande te koud Ek kan nie kyk nie maar ek sien die fout Gedagtes van jou raak nooit rerig oud Gaan jy bly virewig of net vir nou Want ek kort iets om aan vas te hou Ek deel my drome net met die blou Ek sal nooit vertel van jou Ek kan nog onthou Hoe ek altyd gevoel het Nou voelit alles anders Weeti wat ek gedoen het Maar nous jy weg Ek sou veg vir jou Jy hoor alles wat ek se hoop jy weet Ek bedoel dit Kyk hier Een van daai fairytale stories Ons het alles saam gedoen Dit is baie ironies Altyd daar vir mekaar Sweer dit was amper kronies Ek wil alles vergeet maar Ek kan nog onthou Hoe mooi jy lyk As die song Weg vou Ek om draai En weg stap Van jou Ek wens ek kon Jou weer vas hou Ek kan nog onthou Die herfs geel En die hemel blou Toe jy hier was En die dae so gou Gegaan het Maar nou Staan die tyd stil Vergeet my nou Ohhhh Vergeet my nou Ohhhh