Kishore Kumar Hits

Kevboii - Stoute Boude - Tizel Remix şarkı sözleri

Sanatçı: Kevboii

albüm: Stoute Boude (Tizel Remix)


Syt stoute boudjies
Skyf nader aan my heupe as ek agter haar dans
Ek loer toe oor haar skouer skeem toe dis mos haar man
Ek tune haar baby girl ek skeem ons moet maar iewers heen gaan
Sy book toe n hotelroom met ons planne beraam
Ons loop daar by die bar uit en sy lyk so bietjie spyt
Tune haar baby girl dont stress
If we get there well undress
Toe sy omdraai en ek tjek haar gesig toe is sy net n ses
Boude lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Soos ek omdraai tjek ek in haar man vas
Man stap uit en hy gryp my aan my borskas
Dinge loop suid en hy slaan my met n right hook
Word ek wakker op die vloer
Sit ek met n blou oog en ek tjek sy koekeloer
Nounou kom sy kuier en dan wys ek haar my grooves
Op uit die club
Nou sit ons by die huis
Skop die skoene uit en i make her feel tuis
Sy kielie oor my rug en dit laat my hare rys
Kort broekie aan boerboel bene wys
Stap soos dora op n quest
Opsoek na iemand mooier as n ses
So bietjie deurmekaar
Ek lyk so bietjie gaar
Ek order toe n jaggerbomb
My gesig n tien maar ek lyk fokken
Boude lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Next morning skrik ek wakker en ek tjek eks in die kak
Nege whatsapp's van my girlfriend en my hart wil fokken sak
Wat doen jy
Waars jy
Maak jy alweer kak
Baby ek sweer my foon was alweer pap
Ek vir jannie by die bar gekry toe moes hy skielik ry
Toe ek weer sien is ek saam n ander bra op stage
Hy koop vir my n shot
Het julle al ontmoet
Maar baby ek sweer sys heeltemal te soet
En die geskeerde hemp
Hoet dit dan nou gebeur
Mense het baklei en ek wou net keer
Nee man babe kom nou man hou nou op vra genoeg van die kak hou my op pla
Lets maak nie sin nie
Wat bedoel jy
Ek gaan aanhou stry
Aggenee fok
Wat van die blou oog waar het jy dit gekry
By die trappe af geloop en my p*** af gegly
Boude lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Lekker lekker lekker stoute boude
Hahaha Kevboii
Lekker lekker lekker stoute boude

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar