Kishore Kumar Hits

Van Der Aven - Afskeid şarkı sözleri

Sanatçı: Van Der Aven

albüm: Van Der Aven


Vir altyd
Is 'n lang tyd
Om jou hart
Hier neer te lê
Maar met jou eerste kerf
Laat jy die diepste merk
O my hart
Raai wie kry seer
Maar ek sal alles verruil
Net om te kon groet
Ek sal alles verruil
Net vir jou
Net vir jou
Nou my blouste blom
Het omgekom
En nou is
Ek alweer alleen
Gee my net nog tyd
Nog een laaste kans
En ek sweer
Ek doen dit als net weer
Maar ek sal alles verruil
Net om te kon groet
Ek sal alles verruil
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou
Vir altyd
Is 'n lang tyd
Om jou hart
Hier neer te lê

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar