Oppad na 'n day-jol Dit het saggies gereën Toe die biker angel Jou weg kom neem Jou laaste asem Lê nog in my mond Jou bike se parte Orals op die grond Biker Angel, moes jy haar kom haal? My hele lewe My hele verhaal Biker Angel, sy was als vir my Biker Angel, hou verby... In die middel van 'n sin In die middel van 'n soen In die middel van 'n lewe En dan gril sy so Harde bikers Se trane rol Was haar laaste bike-run Sy sal nooit weer rol Biker Angel, moes jy haar kom haal? My lewe My hele verhaal Biker Angel, sy was als vir my Biker Angel, hou verby 'N tattoo van jou naam is al Wat ek nog van jou het Jou leathers en jou helmet en 'N foto langs my bed Biker Angel, moes jy haar kom haal? My hele lewe My hele verhaal Biker Angel, sy was als vir my Biker Angel, hou verby