Herman, jou skepe Le weer in die baai Hulle kom van ou oorde Waar ver winde waai Van Java en Malta Beiroet en Bombaai Maar waar jy vanaand is Kan ons maar net raai Ons wou nog praat Oor Leningrad Khartoem en Zanzibar Toe laat jy vir my Alleen agterbly Met 'n droom en 'n gebreekte kitaar