'N Liedjie speel op die radio (Ek) dans in die voorhuis saam met jou Nog 'n week is weer verby en die naweek lê voor As ek en jy soms bietjie dorp toe ry Dan lag en praat ons soms die tyd verby Ek hou van jou want jy's maar eintlik Doodgewoon Doodgewone man kry 'n salaris Doodgewone man wat altyd daar is Die lewe gaan maar sy gewone gang Gee vir my 'n doodgewone man Hou die wêreld en al sy rykdom En die mense wat net wil bo kom As jy by my bly is ek tevrede Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon Jy's stil en sterk en jy is hier by my Die jare vlieg soos in 'n droom verby Kinders gister klein vandag is hul klaar groot En kyk na jou en sien jou ouer word Die lewe is so bitter kort Ek's lief vir jou want jy Is steeds maar doodgewoon...