Kishore Kumar Hits

Patricia Lewis - Hello Hello Ek Het Jou Gemis şarkı sözleri

Sanatçı: Patricia Lewis

albüm: Hello Hello Ek Het Jou Gemis


Hello, hello, hello, hello
Hello, hello, hello, hello
Hello, hello, hello, hello
Hello, hello, hello, hello
Hier kom goeie tye
You know, you know, you know, you know
Vanaand gaan ons kuier
Hello, hello, hello, hello
Ek het jou gemis
Oh you know, you know come on en sê net gou hello
Ek het jou so baie jare laas gesien
Maar dadelik voel dit weer soos gister
Die tyd gaan so gou verby my vriende
Maar dit staan vir niemand stil nie
So come on over here and give me some cheer
I'm gonna take you all away
So kom nou saam met my waar ons kan speel en play
I wanna hear what you gotta say
Hello, hello, hello, hello
Hier kom goeie tye
You know, you know, you know, you know
Vanaand gaan ons kuier
Hello, hello, hello, hello
Ek het jou gemis
Oh you know, you know come on en sê net gou hello
Ons was toe nog jonk toe ons mekaar leer ken
Dit was die goeie ou dae
Maar nou is ons weer saam die lewe gaan nog aan
Die beste jare lê nog voor
So come on over here and give me some cheer
I'm gonna take you all away
So kom nou saam met my waar ons kan speel en play
I wanna hear what you gotta say
Hello, hello, hello, hello
Hier kom goeie tye
You know, you know, you know, you know
Vanaand gaan ons kuier
Hello, hello, hello, hello
Ek het jou gemis
Oh you know, you know come on en sê net gou hello
Hello, hello, hello, hello
Hello, hello, hello, hello
Hello, hello, hello, hello
Hello

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar