Kishore Kumar Hits

Wynand Strydom - Katrina (Love Song) şarkı sözleri

Sanatçı: Wynand Strydom

albüm: Katrina Dis 'n Manne Ding

Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery.
Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees, om so alleen te bly.

Ek dink terug aan die ou dae. Toe ek by jou wou wees.
Ek weet nou Katrina. Dit was 'n lus vir vrees.
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Sê vir my Katrina, wil jy nog by my wees?
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery.
Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees, om so alleen te bly.
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery.
Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees om so alleen te bly.
Ek dink terug aan die ou dae.
Toe ek by jou wou wees.
Ek weet nou Katrina. Dit was 'n lus vir vrees.
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Sê vir my Katrina, wil jy nog by my bly?
Wil jy nog by my bly?
Wil jy nog by my bly?

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar