Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Houtkruis şarkı sözleri

Sanatçı: Juanita du Plessis

albüm: Altyd Daar Gospel Album, Vol. 1


Daar was n houtkruis
N redder aan n houtkruis vas geslaan
Ja daar was n houtkruis en daarom sal ek sing
Ek onthou vir dawid voor die ark het hy gedans en juig
Na die kruis van jesus hoe sal ons kan hande vou en swyg
Wie sal my kan stil maak
Wie sal my kitaar se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak as my voete dan in dans los wil breek
Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak
Wie sal my kan doodmaak?
As my voete in dans wil los wil breek
Want, daar was 'n Houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n Houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur die Bloed daardie Houtkruis kraak ...
Ja, daar was 'n Houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n Houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ek sing
Oh, daar was 'n Houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n Houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ek sing
Daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ek sing.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar