Daar's 'n honger in my wat net jy kan stil Daar's 'n holte in my wat net jy kan vul Hoekom vra jy nog as jy die antwoord weet My vrede lê in jou Dis hoekom ek jou hier wil hou Ek vra jou bly by my Ek vra jou bly by my Al is dit net vanaand Bly by my Kom druk jou hart teen my Ek soek jou langs my sy Bly net nog 'n aand Ek vra jou bly by my In die sagte sand waar die branders breek Daar trek my hand die lyne van jou naam Wat die hart van vol is loop die mond van oor Dit wat ons voel is reg Net soos die mis op Tafelberg Ek vra jou bly by my Ek vra jou bly by my Al is dit net vanaand Bly by my Kom druk jou hart teen my Ek soek jou langs my sy Bly net nog 'n aand Ek vra jou bly by my Laat jou voete in my skadu's rus Laat ek jou warm hou Vang die oomblik vas, al is dit net vir nou Ek vra jou bly by my Ek vra jou bly by my Al is dit net vanaand Bly by my Kom druk jou hart teen my Ek soek jou langs my sy Bly net nog 'n aand Ek vra jou bly by my