Woah Na jare se gewonder Jare se gewag Vat die ritme van die horison se lyne my kom haal Tot ver oor die see Na die rigting wat nog altyd roep Nashville Tennessee Dis waar dit als begin Elke melodie het n storie in Dis waaroor ek my hele lewe sing Hier staan ek nou Waar ek wou En asem elke oomblik in Met my Country Hart Ry ons deur die strate van die Delta Blues Route sixty one, Mississippi en die Blue Suede Shoes Die verlede sing vir my In al die eggos van die klanke is waar ek my helde kry Dis waar dit als begin Elke melodie het n storie in Dis waaroor ek my hele lewe sing Hier staan ek nou Waar ek wou En asem elke oomblik in Dis waar dit als begin Elke melodie het n storie in Dis waaroor ek my hele lewe sing Hier staan ek nou Waar ek wou En asem elke oomblik in Met my Country Hart