In vriespuntdialek Voer die winter sy gesprek Sy tyding is koud en kul Met temperatuur van nul Soms hoor ek as ek werk As die sonskyn my verlaat 'N Kliniese debat In die krisis van die hart Sy woordeskat is klein Al wat hy spel is pyn Soms hoor ek as hy fluister Hy dwing my om te luister Maar môre sal die son weer skyn Dis die lewe se mooiste refrein Woorde as jou hoop wil kwyn Môre sal die son weer skyn Môre sal die son weer skyn Dis die lewe se mooiste refrein Woorde as jou lied wil kwyn Môre sal die son weer skyn Die ysige praat In sombere gewaard Geboorte plek van leed Waar brose hartbreek Soms voel ek hoe hy seermaak As ek winternagte deurmaak Maar ek het my verweer Teen hierdie ander seer Seisone moet versluit My wapen is die tyd Want ek weet dat die somer kom As die perskebome blom Môre sal die son weer skyn Dis die lewe se mooiste refrein Woorde as jou hoop wil kwyn Môre sal die son weer skyn Maar môre sal die son weer skyn Dis die lewe se mooiste refrein Woorde as jou lied wil kwyn Môre sal die son weer skyn Maar môre sal die son weer skyn Dis die lewe se mooiste refrein Woorde as jou hoop wil kwyn Môre sal die son weer skyn Môre sal die son weer skyn Dis die lewe se mooiste refrein Woorde as jou lied wil kwyn Môre sal die son weer skyn