Iemand het jou hart gedrien Waarom is die liefde dan so wreed En in jou oe sien ek self verwyd En vrees vir die boose my Erins is da iemand wat jy vetrou En niemand om jou hand vas te hou Met so n kind in n vremde stand Vorg als vir donker nag Maar as jy huil dan troos ek jou As praat dan glo ek jou As jy se wat jy wil he Sal ek verstaan Waar jy dwal kom haal ek jou As jy val dan help ek jou As jy bang is vol verlange Sal ek by jou staan Jy wonder wat nou en waardeur En more lyk jy so alleen En in jou oe sien ek self verwyd En vrees vir boose my Maar as jy huil dan troos ek jou As jy praat dan glo ek jou As jy se wat jy wil he sal ek verstaan Waar jy dwal kom haal ek jou As jy val kom help ek jou As jy bang is vol verlange Sal ek by jou staan Waar jy dwal kom haal ek jou As jy val dan help ek jou As jy bang is vol verlange Sal ek by jou staan