Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Sonder Jou şarkı sözleri

Sanatçı: Juanita du Plessis

albüm: Volmaakte Kring


Ek mis jou lyf hier teen myne
As die nagte kouer raak
Ek mis die troos van jou hande
Wat die seerkry minder maak
Jy is weg, ek is alleen
Daar's net stilte om my
Ek mis jou arms hier om my
Dit laat my altyd veilig voel
Ek mis jou glimlag, jou woorde
Wat my altyd sê wat jy bedoel
Jy is weg, ek is alleen
Maar ek voel jou oral om my
Sonder jou
Is my wêreld leeg, bly dit winter in my hart
Sonder jou
Wat my trane afvee, die somer weer kan gee
Sal jy my kom vashou?
My lewe is blou
Sonder jou
Ek mis jou voetstappe naby, wat jou alttd reguit na my toe lei
Ek mis die blink in jou oë, wat alttd wys jy's lief vir my
Jy is weg, ek is alleen
Maar ek voel jou oral om my
Sonder jou
Is my wêreld leeg, bly dit winter in my hart
Sonder jou
Wat my trane afvee, die somer weer kan gee
Sal jy my kom vashou?
My lewe is blou
Sonder jou
Is my wêreld leeg, bly dit winter in my hart
Sonder jou
Wat my trane afvee, die somer weer kan gee
Sal jy my kom vashou?
My lewe is blou
Sonder jou
(Sonder jou)
Sonder jou

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar