Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Hoe Kan Ek Stilbly şarkı sözleri

Sanatçı: Juanita du Plessis

albüm: Wees Lig Gospel, Vol.3


Hoe kan ek stilbly
As ek weet hoe voel U liefde
Hoe kan ek stilbly
As ek weet dat U bestaan
Hoe kan ek lewe
Sonder om vir U te lewe
Hoe kan ek sing
Sonder om vir U te sing
Oor die hoogste berge
Oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
Van die ooste tot die weste
Tot hoog bo in die hemel
Oor die hoogste kranse
Wil my hart sing oor al U liefde
U genade
Tot aan die einde sal U naam op my lippe wees
Hoe kan ek omdraai
As ek weet U is steeds voor my
Hoe kan ek omdraai
As U al my pad gelyk maak
Hoe kan ek lewe
Sonder om vir U te lewe
Hoe kan ek sing
Sonder om vir U te sing
Oor die hoogste berge
Oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
Van die ooste tot die weste
Tot hoog bo in die hemel
Oor die hoogste kranse
Wil my hart sing oor al U liefde
U genade
Tot aan die einde sal U naam op my lippe wees
En ek loof U naam
Want U genade ken geen end nie
Ek prys U naam
Die koning van alle konings
Oor die hoogste berge
Oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
Oor die hoogste berge
Oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
Van die ooste tot die weste
Tot hoog bo in die hemel
Oor die hoogste kranse
Wil my hart sing oor al U liefde
U genade
Tot aan die einde sal U naam op my lippe wees x2

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar