Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Daar Kom Dae şarkı sözleri

Sanatçı: Juanita du Plessis

albüm: Koningskind (Gospel, Vol. 4)


Daar kom dae
Wanneer alles net te veel raak, dae
Wanneer alles in my moeg raak, dae
Wanneer koue winter om my vou
En ek weet nie meer die lig kan sien
Dae
Hoooh dae
My hart le seer in stukke op die grond
En al wat ek kan se is hierdie paar
Woorde uit my mond
Here, ek verstaan nie
Maar U verstaan
Ek het nie hoop nie
Maar U is hoop
My krag is min, maar U is krag
My toekoms onbekend, maar ek weet U
Is reeds daar
Daarom sal ek aanhou
En net vertou
Daar is vrae, hoekom U nie hoor nie. Vrae
Hoekom U nie help nie. Vrae
Deur die droe woestyne in my hart
Word weer en weer herhaal
Vrae
Oooh vrae
Maar binne my n stem wat se "Staan op
Ek is mos die hart wat in jou klop
Die hart wat in jou klop
My kind, jy verstaan nie
Maar ek verstaan
Jy het nie hoop nie
Maar ek is hoop
Jou krag is min, maar Ek is krag
Jy ken nie jou toekoms nie
Maar weet ek hou dit in my hand
Daarom moet jy aanhou
En my net vertrou
Daarom moet jy aanhou
En my net vertrou
Daar kom dae
Maar ek weet die son sal weer skyn"

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar