Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Bietjie Van Alles şarkı sözleri

Sanatçı: Juanita du Plessis

albüm: 20 Jaar Treffers van 2008 - 2018

Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles

Is jou glasie leeg, of is jou glasie vol?
Mik jy te laag, of is jy in die kol?
Wat jy wil hê, moet jy kan gee
Gaan gooi vir my 'n klippie in die see
Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou om my net vas te hou

Net 'n bietjie meer vir my, so sê jy's lief vir my
Hoe pak jy jou rak, hoe stoom jou trein?
Wat gee jy als, waar trek jy die lyn?
Te min is te veel, te veel is te min
So gee my net die stukkie tussen in
Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie, net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my, so sê jy's lief vir my ...
('n Bietjie van alles) ...
('n Bietjie van alles)

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar