Kishore Kumar Hits

Juanita du Plessis - Ware Vriende - 2018 Weergawe şarkı sözleri

Sanatçı: Juanita du Plessis

albüm: 20 Jaar Treffers van 2008 - 2018


As die res van die wereld uitstap is jy die een wat omdraai vir my
As die paaie voor my dofraak is jy die een wat langs my sal bly
Daar's niemand wat my beter ken niemand wat my beter verstaan
Saam met jou kan ek net wees wie ek is
Waar ons okal gaan
Ware vriende sal ons bly
Dis die leuse tussen jou en my
Iemand soos jy sal ek nerens kry
Ware vriende
Net soos vinkel vinkel en koljander die een
Is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
Jy hoor my as niemand anders oorbly
Vir altyd is ons saam aanmekaar gebind
Vir jare saam die pad geloop
Goed en sleg het ons saam gedeel
In ons harte die herinnering
Niemand sal dit ooit van ons kan steel
Ek's hier vir jou soos jy vir my
Dag en nag, ek luister wat jy se
Daar's 'n goue draad wat loop deur ons verhaal
Mag dit nooit 'n einde he
Ware vriende sal ons bly
Dis die leuse tussen jou en my
Iemand soos jy sal ek nerens kry
Ware vriende
Net soos vinkel vinkel en koljander
Die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
Jy hoor my as niemand anders oorbly
Vir altyd is ons saam aanmekaar gebind
Na na na na
Ware vriende sal ons bly
Dis die leuse tussen jou en my
Iemand soos jy sal ek nerens kry
Ware vriende
Lalalalalala
Ware vriende sal ons bly

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar