Kishore Kumar Hits

Groep Twee - Daar's Niks Soos Ware Liefde şarkı sözleri

Sanatçı: Groep Twee

albüm: Die Lewenslied Van


As sawens die liggies so glinster
Dan glo jy daars liefde naby
Maar dis net verbeelding
En jy's weer aleen
Die oomblik van vreugde is heen
Daar's niks soos ware liefde
Niks so skoon so mooi so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk net die liefde se skein
Die strate se ligte brand helder
Die huise weerklink met musiek
Hoe blink is die trane
In oë vol smart
Hoe koud en hoe leeg is die hart
Koor
Vind jy dalk net die liefde se skein

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar