Jy met jou mandoulienkie Ek met my bandoulienkie Sing ons die Oukraalliedjie saam Sing ons van waterstrome Slange en oullienhoutbome En 'n ribbok wat wat saar teen die randjie staan Ons sing, ons speel Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel Jy met jou mandoulienkie Ek met my bandoulienkie Sing ons die Oukraalliedjie saam Instrumenteel Herhaal van begin