Kishore Kumar Hits

Cora Marie - Mamma Leonie şarkı sözleri

Sanatçı: Cora Marie

albüm: Liefde In Die Reën


Mamma Leonie, mamma Leonie
Ek kan jou goed onthou.
Mamma Leonie, jy't my in die laat nag
Teen jou vas gehou.
Mamma Leonie
Die tyd het soveel drome toe gewaai.
Ek het so veel vergeet van jou,
Wat ek vir altyd wou onthou
Mamma Leonie. (Mamma Leonie, Mamma Leonie)
Mamma Leonie.
Jy was so sterk selfs in jou donker dae.
Mamma Leonie
Jy was die antwoord op my lewens vrae.
Mamma Leonie
Ek hoor jou nou nog lag ek sien jou staan
Voor ons huis in 3de laan al het die tyd verby gegaan.
Mamma Leonie
Mmmmmmmm
Mamma Leonie.
Mamma Leonie
Daar's 'n seer plek in my hart oor jou
Mamma Leonie
My kinder dae sal ek vir goed onthou.
Mamma Leonie
Mooi herhindering sal by my bly
Die lewe maak 'n mens soms bang
Ek is alleen jy't my verlaat
Mamma Leonie.
Mamma Leonie

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar