Kishore Kumar Hits

Cora Marie - Dankie vir die Roos şarkı sözleri

Sanatçı: Cora Marie

albüm: 20 Goue Treffers


Onthou jy nog my vriend dit was nie lank geleë
En met 'n roos spierwitte roos my dae opgebeur
Met daardie roos 'n reine blom 'n fyn handjie na my gekom
Ek sê maar net dankie kind, dankie vir die roos
Dankie vir die roos my vriend Danke vir die blom
Dankie vir die roos liefkroos wat van jul af kom
Dankie vir die park en wind Dankie vir die troos
Dankie vir soveel en dankie vir die roos
Daardie blom het oopgevou dit sal ek nooit vergeet
Toe sy met haar ogies blou 'n mooi roos aan my gee
My kop gelig na haar gekyk haar oë trane en troos
Maar meeste van alles mooi dankie vir die roos
Dankie vir die roos my vriend dankie vir die blom
Dankie vir die roos liefkroos wat van jul af kom
Dankie vir die park en wind dankie vir die troos
Dankie vir soveel en dankie vir die roos
Dankie vir die roos my vriend dankie vir die blom
Dankie vir die roos liefkroos wat van jul af kom
Dankie vir die park en wind dankie vir die troos
Dankie vir soveel en dankie vir die roos

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar